rangeerwerf [boodskap #129928] |
So, 23 Februarie 2020 08:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20791 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rangeerwerf
Afbreking: ran•geer•werf
Samestelling: rangeer + werf
Selfstandige naamwoord: rangeerwerf
Meervoud: rangeerwerwe
Verkleinwoord: rangeerwerfie
Meervoud van verkleining: rangeerwerfies
Betekenis:
• Die plek waar 'n trein gerangeer word.
Gebruik:
• Die dorp het eens 'n bedrywige rangeerwerf gehad, asook werkwinkels waar stoomlokomotiewe versien is.
Verwant:
• rangeerder
Vertaling:
Engels: shunting‐yard
Nederlands: rangeerterrein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|