sekel [boodskap #129927] |
So, 23 Februarie 2020 08:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20802 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sekel
Afbreking: se•kel
Selfstandige naamwoord: sekel
Meervoud: sekels
Verkleinwoord: sekeltjie
Meervoud van verkleining: sekeltjies
Betekenis:
• Handgereedskap wat gebruik word om te oes of gras te sny.
Gebruik:
• 'n Sekel het 'n halfmaanvormige lem en kort steel en is een van die oudste gereedskapstukke van die mens.
Afgelei:
• sekelduin
• sekelmaan
• sekelstert
• sekelvormig
Verwant:
• seis
• sens
Vertaling:
Engels: sickle
Nederlands: sikkel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|