raffinadery [boodskap #129925] |
Sa, 22 Februarie 2020 20:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
raffinadery
Afbreking: raf•fi•na•de•ry
Selfstandige naamwoord: raffinadery
Meervoud: raffinaderye
Verkleinwoord: raffinaderytjie
Meervoud van verkleining: raffinaderytjies
Betekenis:
• Die plek waar grondstowwe soos goud, suiker of olie gesuiwer word.
Gebruik:
• 'n Raffinadery gebruik meestal 'n skeidingsproses (soos distillasie) of 'n filtrasieproses om stowwe te suiwer.
Sinoniem:
• suiweringsfabriek
Vertaling:
Engels: refinery
Nederlands: raffinaderij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|