Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proefplaas
proefplaas [boodskap #129924] Sa, 22 Februarie 2020 20:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
proefplaas
Afbreking: proef•plaas
Samestelling: proef + plaas


Selfstandige naamwoord: proefplaas
Meervoud: proefplase
Verkleinwoord: proefplasie
Meervoud van verkleining: proefplasies

Betekenis:
• Plek waar allerhande proewe i.v.m. boerderymetodes uitgevoer word.

Gebruik:
• Op die proefplaas word nuwe basters en teellyne van versswartes uit Amerika, Australië en Europa geëvalueer vir aanpasbaarheid, opbrengs, siekteweerstand en stabiliteit.

Vertaling:
Engels: experimental farm
Nederlands: proefboerderij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anargis
Volgende onderwerp: raffinadery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:57:02 MGT 2024