anargis [boodskap #129923] |
Sa, 22 Februarie 2020 20:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
anargis
Afbreking: an•ar•gis
Selfstandige naamwoord: anargis
Meervoud: anargiste
Betekenis:
• Iemand wat gesag verwerp en nie van die algemeen aanvaarde reëls hou nie.
Gebruik:
• Die anargis se argument is die volgende: as mense "goed" is dan het ons nie 'n regering nodig om moraliteit af te dwing nie.
Afgelei:
• anargisme
Vertaling:
Engels: anarchist
Nederlands: anarchist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|