Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pretpark
pretpark [boodskap #129920] Sa, 22 Februarie 2020 06:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pretpark.
'n Pretpark.
pretpark
Afbreking: pret•park
Samestelling: pret + park


Selfstandige naamwoord: pretpark
Meervoud: pretparke
Verkleinwoord: pretparkie
Meervoud van verkleining: pretparkies

Betekenis:
• 'n Plek waar mense geld op vermaak kan uitgee.

Gebruik:
• Ons pretpark spog met aktiwiteite wat kleuters en tieners sal laat skaterlag!

Sinoniem:
• attraksiepark
• vermaaklikheidspark

Afgelei:
• pretparkrit

Vertaling:
Engels: amusement park
Nederlands: pretpark

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kansel
Volgende onderwerp: nuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:57:29 MGT 2024