petrolopslagplek [boodskap #129916] |
Sa, 22 Februarie 2020 05:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
petrolopslagplek
Afbreking: pe•trol•op•slag•plek
Samestelling: petrol + opslag + plek
Selfstandige naamwoord: petrolopslagplek
Meervoud: petrolopslagplekke
Verkleinwoord: petrolopslagplekkie
Meervoud van verkleining: petrolopslagplekkies
Betekenis:
• Plek waar petrol by die groot maat geberg word.
Gebruik:
• n Brandende petrolopslagplek oos van die dorpie groot bolle rook in die lug ingeblaas.
Vertaling:
Engels: petrol dump
Nederlands: benzineopslagplaats
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|