pawiljoen [boodskap #129913] |
Vr, 21 Februarie 2020 16:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pawiljoen
Afbreking: pa•wil•joen
Selfstandige naamwoord: pawiljoen
Meervoud: pawiljoene
Verkleinwoord: pawiljoentjie
Meervoud van verkleining: pawiljoentjies
Betekenis:
• Plek waar toeskouers by 'n sportbyeenkoms sit.
Gebruik:
• Vanaf die pawiljoen het hulle 'n goeie uitsig oor die veld gehad.
Wisselvorm:
• paviljoen
Vertaling:
Engels: stand, pavilion
Nederlands: tribune
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|