Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » patryspoort
patryspoort [boodskap #129912] Vr, 21 Februarie 2020 16:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die uitsig vanuit 'n patryspoort.
Die uitsig vanuit 'n patryspoort.
patryspoort
Afbreking: pa•trys•poort
Samestelling: patrys + poort


Selfstandige naamwoord: patryspoort
Meervoud: patryspoorte
Verkleinwoord: patryspoortjie
Meervoud van verkleining: patryspoortjies

Betekenis:
• 'n Kleinerige ronde venster op 'n boot. Die venster waardeur 'n mens by 'n kajuit uitkyk.

Gebruik:
• Die soldaat leun by die patryspoort uit om vir oulaas vir sy geliefde te waai.

Vertaling:
Engels: porthole
Nederlands: patrijspoort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parlementshuis
Volgende onderwerp: pawiljoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:33:42 MGT 2024