Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parlementshuis
parlementshuis [boodskap #129911] Vr, 21 Februarie 2020 16:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
parlementshuis
Afbreking: par•le•ments•huis
Samestelling: parlement + -s- + huis


Selfstandige naamwoord: parlementshuis
Meervoud: parlementshuise
Verkleinwoord: parlementshuisie
Meervoud van verkleining: parlementshuisies

Betekenis:
• Die plek waar parlementslede vergader.

Gebruik:
• Guy Fawkes wou die Engelse parlementshuis in 1605 opblaas om die protestantse koning Jakobus I te vermoor.

Vertaling:
Engels: house of parliament
Nederlands: parlementshuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lamp
Volgende onderwerp: patryspoort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:29:04 MGT 2024