Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pandjieshuis
pandjieshuis [boodskap #129908] Vr, 21 Februarie 2020 14:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20801
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pandjieshuis
Afbreking: pand•jies•huis
Samestelling: pandjies + huis


Selfstandige naamwoord: pandjieshuis
Meervoud: pandjieshuise
Verkleinwoord: pandjieshuisie
Meervoud van verkleining: pandjieshuisies

Betekenis:
• Die plek waar 'n mens jou besittings kan verpand.

Gebruik:
• Elke maand verkoop sy haar juweliersware aan die pandjieshuis en dan koop sy dit terug as sy haar salaris ontvang.

Sinoniem:
• pandjieswinkel
• lommerd (ongewoon)

Vertaling:
Engels: pawnshop, pawnbroker
Nederlands: pandjeshuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ouditorium
Volgende onderwerp: skoorsteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 12:28:33 MGT 2024