ouditorium [boodskap #129907] |
Vr, 21 Februarie 2020 14:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ouditorium
Afbreking: ou•di•to•ri•um
Selfstandige naamwoord: ouditorium
Meervoud: ouditoriums, ouditoria
Betekenis:
• Die gehoorsaal van 'n universiteit of ander instelling.
Gebruik:
• 'n Akoestiese ingenieur het die ouditorium ontwerp, sodat dit die perfekte vorm, hoogtes, volume en oppervlakafwerking sal hê.
Vertaling:
Engels: auditorium
Nederlands: auditorium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|