Tuis » Taal » Woordeboek » menasie
menasie [boodskap #129901] |
Do., 20 Februarie 2020 20:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21430 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
menasie
Afbreking: me•na•sie
Selfstandige naamwoord: menasie
Meervoud: menasies
Verkleinwoord: menasietjie
Meervoud van verkleining: menasietjies
Betekenis:
• Die eet- en drinkplek vir soldate, polisie, ens.
Gebruik:
• Die soldaate wonder wat die mensie se kokke vir aandete opgekap het.
Sinoniem:
• eetsaal
• soldate-eetplek
Afgelei:
• leërmenasie
• menasiekos
• offisiersmenasie
• soldatemenasie
• vlootmenasie
Vertaling:
Engels: mess hall
Nederlands: eetzaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 14:50:36 UTC 2025
|