gemeen [boodskap #129899] |
Do, 20 Februarie 2020 19:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gemeen
Afbreking: ge•meen
Byvoeglike naamwoord: gemeen
Vergrotende trap: gemener
Oortreffende trap: gemeenste
Attributief: gemene
Partitief: gemeens
Betekenis:
• Bedoel om te benadeel of seer te maak.
• Wat gemeenskaplik is.
Gebruik:
• Soms is hy opsetlik gemeen en onvriendelik. Hy is 'n gemene vent!
• Ons het niks met hulle in gemeen nie.
Vertaling:
Engels: wicked, vile, vulgar; common
Nederlands: gemeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|