hangmat [boodskap #129897] |
Do, 20 Februarie 2020 18:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hangmat
Afbreking: hang•mat
Samestelling: hang + mat
Uitspraak: /ˈɦaŋ.mat/
Selfstandige naamwoord: hangmat
Meervoud: hangmatte
Verkleinwoord: hangmatjie
Meervoud van verkleining: hangmatjies
Betekenis:
• 'n Net of doek wat tussen voorwerpe gespan is waarop 'n persoon kan lê.
Gebruik:
• Hy was so swaar dat hy deur die hangmat geval het.
Vertaling:
Engels: hammock
Nederlands: hangmat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|