industrie [boodskap #129896] |
Do, 20 Februarie 2020 18:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20802 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
industrie
Afbreking: in•dus•trie
Uitspraak: /əndœsˈtri/
Selfstandige naamwoord: industrie
Meervoud: industrieë
Betekenis:
• Die produksie van goedere in 'n ekonomie.
Gebruik:
• Industrie word gekenmerk deur die vervaardiging en verwerking van materiële goedere of artikels in fabrieke en ondernemings.
Sinoniem:
• fabriekswese
• nywerheid
Afgelei:
• industrieel
• industrieskool
• industriestad
• industrieus
• industriewerker
Vertaling:
Engels: industry
Nederlands: industrie, nijverheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|