Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » melkery
melkery [boodskap #129895] Do, 20 Februarie 2020 07:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
melkery
Afbreking: mel•ke•ry


Selfstandige naamwoord: melkery
Meervoud: melkerye
Verkleinwoord: melkerytjie
Meervoud van verkleining: melkerytjies

Betekenis:
• Plek waar melk, botter en kaas verkoop word.
• Die proses van koeie melk.

Gebruik:
• Sy koop vars plaasmelk by die melkery.
• Vroegoggend op die plaas word daar met die melkery begin.

Vertaling:
Engels: dairy
Nederlands: melkerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: looiery
Volgende onderwerp: industrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:32:07 MGT 2024