Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lasaret
lasaret [boodskap #129893] Do, 20 Februarie 2020 06:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20801
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lasaret
Afbreking: la•sa•ret


Selfstandige naamwoord: lasaret
Meervoud: lasarette

Betekenis:
• 'n Hospitaal van afsondering waar melaatses verpleeg word.

Gebruik:
• Hy is in 'n lasaret opgeneem.

Vertaling:
Engels: lazaret, leper asylum
Nederlands: lazaret

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laboratorium
Volgende onderwerp: looiery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 12:19:36 MGT 2024