kwekery [boodskap #129891] |
Do, 20 Februarie 2020 06:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwekery
Afbreking: kwe•ke•ry
Selfstandige naamwoord: kwekery
Meervoud: kwekerye
Verkleinwoord: kwekerytjie
Meervoud van verkleining: kwekerytjies
Betekenis:
• Die plek waar plante, struike, ens. verkoop word.
Gebruik:
• 'n Groot deel van die kwekery se inheemse plante word op die perseel gekweek wat sorg dat die pryse sakpas bly.
Verwant:
• kweek
• kweker
• kweking
Vertaling:
Engels: nursery, hatchery
Nederlands: kwekerij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|