Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kroeg
kroeg [boodskap #129888] Wo, 19 Februarie 2020 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19002
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kroeg
Afbreking: kroeg


Selfstandige naamwoord: kroeg
Meervoud: kroeë
Verkleinwoord: kroegie
Meervoud van verkleining: kroegies

Betekenis:
• 'n Openbare plek waar drank bedien word.

Gebruik:
• Hy lê alewig in die kroeg.

Afgelei:
• kontantkroeg
• kroegbaas
• kroegman
• kroegvlieg
• kroeggeveg

Vertaling:
Engels: pub, bar
Nederlands: kroeg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krematorium
Volgende onderwerp: kunsmuseum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 10:18:51 MGT 2024