krematorium [boodskap #129887] |
Wo, 19 Februarie 2020 17:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krematorium
Afbreking: kre•ma•to•ri•um
Selfstandige naamwoord: krematorium
Meervoud: krematoriums, krematoria
Verkleinwoord: krematoriumpie
Meervoud van verkleining: krematoriumpies
Betekenis:
• Die plek waar lyke veras word. Sentrum vir lykverbranding.
Gebruik:
• 'n Kragonderbreking by die krematorium was vir die familie 'n nagmerrie-ervaring nadat hul geliefde vir tien uur in die brandoond moes lê.
Vertaling:
Engels: crematorium
Nederlands: crematorium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|