konsistorie [boodskap #129886] |
Wo, 19 Februarie 2020 17:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konsistorie
Afbreking: kon•si•sto•rie
Selfstandige naamwoord: konsistorie
Meervoud: konsistories
Verkleinwoord: konsistorietjie
Meervoud van verkleining: konsistorietjie
Betekenis:
• 'n Vertrek in of aan 'n kerk waar die kerkraad vergader.
Gebruik:
• Dit was die gebruik dat 'n diaken altyd ná die diens in die konsistorie moes afsluit met gebed.
Vertaling:
Engels: consistory
Nederlands: consistorie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|