kliniek [boodskap #129882] |
Wo, 19 Februarie 2020 06:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20791 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kliniek
Afbreking: kli•niek
Selfstandige naamwoord: kliniek
Meervoud: klinieke
Verkleinwoord: kliniekie
Meervoud van verkleining: kliniekies
Betekenis:
• Die plek waar mediese raad en dienste gratis verskaf word. 'n Fasiliteit waar primêre gesondheidsorg aan buitepasiënte gelewer word.
Gebruik:
• 'n Kliniek kan privaat bedryf word, of regeringsbestuur en -befonds wees.
Vertaling:
Engels: clinic
Nederlands: kliniek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|