kleuterskool [boodskap #129881] |
Wo, 19 Februarie 2020 06:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20801 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleuterskool
Afbreking: kleu•ter•skool
Samestelling: kleuter + skool
Selfstandige naamwoord: kleuterskool
Meervoud: kleuterskole
Verkleinwoord: kleuterskooltjie
Meervoud van verkleining: kleuterskooltjies
Betekenis:
• Die plek waar kinders van 3 tot 6 jaar skoolgaan.
Gebruik:
• Die bywoon van 'n kleuterskool is nie verpligtend nie, maar kan help om kinders vir die laerskool voor te berei.
Sinoniem:
• speelskool
Vertaling:
Engels: nursery school, kindergarten
Nederlands: kleuterschool
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|