assumeer [boodskap #129878] |
Di, 18 Februarie 2020 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
assumeer
Afbreking: as•su•meer
Werkwoord: assumeer
Verlede tyd: het geassumeer
Betekenis:
• Aan jou toevoeg; tot medelid kies.
Gebruik:
• Hulle is versoek om addisionele lede aan die kommissie te assumeer.
Sinoniem:
• koöpteer
• aanvul
• benoem
• bykies
Vertaling:
Engels: to coopt
Nederlands: assumeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|