dakkap [boodskap #129877] |
Di, 18 Februarie 2020 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20791 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dakkap
Afbreking: dak•kap
Samestelling: dak + kap
Selfstandige naamwoord: dakkap
Meervoud: dakkappe
Betekenis:
• Een van die driehoekige onderdele van 'n dakgeraamte.
Gebruik:
• Dakkappe word gewoonlik van hout of staal gemaak.
Sinoniem:
• kap
Vertaling:
Engels: truss
Nederlands: dakkap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|