Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kapel
kapel [boodskap #129873] Di, 18 Februarie 2020 06:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20791
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kapel
Afbreking: ka•pel
Uitspraak: /kaˈpɛl/


Selfstandige naamwoord: kapel
Meervoud: kapelle
Verkleinwoord: kapelletjie
Meervoud van verkleining: kapelletjies

Betekenis:
• 'n Klein kerkie.
• 'n Slang wat 'n bakkop maak, soos 'n rinkhals of koperkapel (geelslang); bakkopslang, bakkapel.

Gebruik:
• Die kapel op die terrein van die Voortrekkermonument is van klip gebou met 'n grasdak en houtstoele, geskik vir 'n intieme geleenthede met 50 tot 100 gate.
• Sy skrik toe 'n kapel onder die klip uit seil.

Vertaling:
Engels: chapel; hooded snake
Nederlands: kapel; slang met capuchon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kafeteria
Volgende onderwerp: kaserne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:27:43 MGT 2024