kaai [boodskap #129867] |
Ma, 17 Februarie 2020 20:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20801 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaai
Afbreking: kaai
Selfstandige naamwoord: kaai
Meervoud: kaaie
Verkleinwoord: kaaitjie
Meervoud van verkleining: kaaitjies
Betekenis:
• Die gemesselde aanlêplek vir skepe.
Gebruik:
• Toe ons die hawe nader, het ons gesien dat die kaai van die mense wemel.
Vertaling:
Engels: quay, wharf
Nederlands: kaai
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|