juwelierswinkel [boodskap #129866] |
Ma, 17 Februarie 2020 20:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
juwelierswinkel
Afbreking: ju•we•liers•win•kel
Samestelling: juwelier + -s- + winkel
Selfstandige naamwoord: juwelierswinkel
Meervoud: juwelierswinkels
Verkleinwoord: juwelierswinkeltjie
Meervoud van verkleining: juwelierswinkeltjies
Betekenis:
• Die plek waar juwele, horlosies, ens. verkoop word.
Gebruik:
• 'n Onbevestigde aantal vermeende rowers het glo gister 'n juwelierswinkel in Centurion probeer beroof.
Vertaling:
Engels: jewellery store
Nederlands: juwelierswinkel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|