Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smerig
smerig [boodskap #129864] Ma, 17 Februarie 2020 19:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
smerig
Afbreking: sme•rig


Byvoeglike naamwoord: smerig
Vergrotende trap: smeriger
Oortreffende trap: smerigste
Attributief: smerige

Betekenis:
• Besonder vuil.
• Skandelik, oneerlik of gemeen.

Gebruik:
• Gooi daai smerige broek in die was!
• Party jongmense spog met T-hemde waarop smerige slagspreuke pryk.

Sinoniem:
• morsig

Afgelei:
• smerigheid

Vertaling:
Engels: dirty, filthy, messy, greasy, nasty
Nederlands: smerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dassierot
Volgende onderwerp: oorkoepelend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:53:17 MGT 2024