Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herbarium
herbarium [boodskap #129859] Ma, 17 Februarie 2020 18:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Monster van 'n plant in 'n herbarium.
'n Monster van 'n plant in 'n herbarium.
herbarium
Afbreking: her•ba•ri•um


Selfstandige naamwoord: herbarium
Meervoud: herbariums, herbaria
Verkleinwoord: herbariumpie
Meervoud van verkleining: herbariumpies

Betekenis:
• 'n Versameling gedroogde plante of 'n plek waar monsters van plante versamel word.

Gebruik:
• 'n Monster in 'n herbarium kan as bewys dien dat 'n bepaalde plantspesie vantevore gevind is.

Afgelei:
• herbariummateriaal
• herbariummonster

Vertaling:
Engels: herbarium
Nederlands: herbarium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hawe
Volgende onderwerp: inryteater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:41:49 MGT 2024