gruisgroef [boodskap #129856] |
Ma, 17 Februarie 2020 16:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gruisgroef
Afbreking: gruis•groef
Samestelling: gruis + groef
Selfstandige naamwoord: gruisgroef
Meervoud: gruisgroewe
Verkleinwoord: gruisgroefie
Meervoud van verkleining: gruisgroefies
Betekenis:
• Die plek waar gruis of klippe uitgehaal word.
Gebruik:
• Die stortingsterrein is in sy geheel binne in 'n uitgewerkte gruisgroef aangelê.
Sinoniem:
• steengroef
Vertaling:
Engels: quarry, stone pit
Nederlands: steengroeve
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|