graansilo [boodskap #129855] |
Ma, 17 Februarie 2020 07:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20801 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
graansilo
Afbreking: graan•si•lo
Samestelling: graan + silo
Selfstandige naamwoord: graansilo
Meervoud: graansilos
Verkleinwoord: graansilotjie
Meervoud van verkleining: graansilotjies
Betekenis:
• Plek waar graan geberg word.
Gebruik:
• Behalwe vir die opberging van graan, verskaf 'n graansilo verskeie dienste aan graanboere, soos die droging, skoonmaak, gradering en vermenging van heelgraan.
Sinoniem:
• graansuier
Vertaling:
Engels: grain silo
Nederlands: graansilo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|