eetsalon [boodskap #129852] |
Ma, 17 Februarie 2020 06:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20791 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eetsalon
Afbreking: eet•sa•lon
Samestelling: eet + salon
Selfstandige naamwoord: eetsalon
Meervoud: eetsalonne
Betekenis:
• 'n Vertrek waar mense eet, veral vir passasiers op 'n skip of trein.
Gebruik:
• Middagete word om 12:00 in die eetsalon bedien.
Afgelei:
• eetsalonwa
Vertaling:
Engels: dining saloon, dining‐car
Nederlands: eetsalon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|