dodehuis [boodskap #129847] |
So, 16 Februarie 2020 19:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20791 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dodehuis
Afbreking: do•de•huis
Samestelling: dode + huis
Selfstandige naamwoord: dodehuis
Meervoud: dodehuise
Verkleinwoord: dodehuisie
Meervoud van verkleining: dodehuisies
Betekenis:
• Die plek waar lyke voor 'n begrafnis gehou word.
Gebruik:
• Hartseer ouers het die lyke van hul kinders gaan eien by 'n skool wat as dodehuis moes dien.
Sinoniem:
• lykhuis
Vertaling:
Engels: mortuary
Nederlands: dodenhuis, lijkenhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|