Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diamantslypery
diamantslypery [boodskap #129846] So, 16 Februarie 2020 19:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diamantslypery
Afbreking: dia•mant•sly•pe•ry
Samestelling: diamant + slypery


Selfstandige naamwoord: diamantslypery
Meervoud: diamantslyperye
Verkleinwoord: diamantslyperytjie
Meervoud van verkleining: diamantslyperytjies

Betekenis:
• Die plek waar diamante bewerk word.

Gebruik:
• Mauritius se ekonomie is in toerisme en diamantslypery gediversifiseer.

Vertaling:
Engels: diamond‐polishing
Nederlands: diamantslijperij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: depot
Volgende onderwerp: dodehuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:42:07 MGT 2024