Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » depot
depot [boodskap #129845] So, 16 Februarie 2020 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
depot
Afbreking: de•pot


Selfstandige naamwoord: depot
Meervoud: depots

Betekenis:
• 'n Opslag- of bewaarplek vir goedere, handelsware, voertuie of diere.

Gebruik:
• 'n Bus het onverwags by 'n Wonderboompoort-depot aan die brand geslaan.

Vertaling:
Engels: depot
Nederlands: depot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: crèche
Volgende onderwerp: diamantslypery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 20:07:56 MGT 2024