dobbelhuis [boodskap #129843] |
So, 16 Februarie 2020 18:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dobbelhuis
Afbreking: dob•bel•huis
Selfstandige naamwoord: dobbelhuis
Meervoud: dobbelhuise
Verkleinwoord: dobbelhuisie
Meervoud van verkleining: dobbelhuisies
Betekenis:
• Plek waar gedobbel word.
Gebruik:
• Dalk het hy gisteraand by die dobbelhuis vir 'n slag iets gewen.
Sinoniem:
• casino
Vertaling:
Engels: gambling‐house, casino
Nederlands: gokpaleis, speelhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|