sku [boodskap #129841] |
So, 16 Februarie 2020 18:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sku
Afbreking: sku
Byvoeglike naamwoord: sku
Vergrotende trap: skuer, skuwer
Oortreffende trap: skuuste
Attributief: sku, skue, skuwe
Intensief: skilpadsku
Betekenis:
• Bang en geneig om te vlug of om bepaalde sake te vermy.
Gebruik:
• Wolwe is uiters sku diere wat mense sover moontlik probeer vermy.
Verwant:
• afsku
• afskuwekkend
Hiponiem:
• menssku
• werksku
Vertaling:
Engels: shy
Nederlands: schuw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|