buro [boodskap #129837] |
So, 16 Februarie 2020 16:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20791 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buro
Afbreking: bu•ro
Uitspraak: /byˈrʊə̯/
Selfstandige naamwoord: buro
Meervoud: buro's
Verkleinwoord: buro'tjie
Meervoud van verkleining: buro'tjies
Betekenis:
• 'n Kantoor waar spesiale take verrig word.
• (verouderd) 'n Lessenaar of skryftafel.
Gebruik:
• Die Buro vir Heraldiek is Suid-Afrika se heraldiese owerheid.
Afgelei:
• arbeidsburo
• besoekersburo
Verwant:
• burokraat
• burokrasie
• burokraties
Vertaling:
Engels: buro, office; desk
Nederlands: bureau
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|