Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besoekersburo
besoekersburo [boodskap #129834] So, 16 Februarie 2020 15:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20791
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besoekersburo
Afbreking: be•soe•kers•bu•ro
Samestelling: besoeker + -s- + buro


Selfstandige naamwoord: besoekersburo
Meervoud: besoekersburo's
Verkleinwoord: besoekersburo'jie
Meervoud van verkleining: besoekersburo'jies

Betekenis:
• Die plek waar besoekers inligting omtrent 'n dorp of stad ontvang.

Gebruik:
• Hulle ry by die besoekersburo aan om inligting oor die dorp se besienswaardighede te bekom.

Sinoniem:
• inligtingsentrum

Vertaling:
Engels: information center
Nederlands: bezoekersbureau, informatiebureau

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bakkery
Volgende onderwerp: inligtingsentrum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:26:44 MGT 2024