bakkery [boodskap #129833] |
So, 16 Februarie 2020 15:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bakkery
Afbreking: bak•ke•ry
Selfstandige naamwoord: bakkery
Meervoud: bakkerye
Verkleinwoord: bakkerytjie
Meervoud van verkleining: bakkerytjies
Betekenis:
• Die plek waar brood, koek ensovoorts gebak word.
Gebruik:
• Die son groet, die bakkery raak stil en reuk van vars brood hang in die lug.
Vertaling:
Engels: bakery
Nederlands: bakkerij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|