koedoe [boodskap #129830] |
So, 16 Februarie 2020 14:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koedoe
Afbreking: koe•doe
Selfstandige naamwoord: koedoe
Meervoud: koedoes
Verkleinwoord: koedoetjie
Meervoud van verkleining: koedoetjies
Betekenis:
• 'n Wildsbok (Agelaphus strepsiceros) wat in Suider-Afrika voorkom.
Gebruik:
• Die koedoe is vaalgrys tot vaalbruin van kleur, met 'n aantal vertikale wit strepe langs die sy.
Vertaling:
Engels: kudu
Nederlands: koedoe
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|