arena [boodskap #129829] |
So, 16 Februarie 2020 08:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20802 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
arena
Afbreking: are•na
Selfstandige naamwoord: arena
Meervoud: arenas
Verkleinwoord: arenatjie
Meervoud van verkleining: arenatjies
Betekenis:
• Die middelste deel van 'n amfiteater waar o.a. stiervegters en sirkusartieste optree.
Gebruik:
• Die afrigter het die arena met 'n sweep in sy hand binnegekom en die leeu se hok oopgemaak.
Sinoniem:
• kryt
• ring
Vertaling:
Engels: arena
Nederlands: arena
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|