Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arsenaal
arsenaal [boodskap #129827] So, 16 Februarie 2020 07:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20801
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
arsenaal
Afbreking: ar•se•naal


Selfstandige naamwoord: arsenaal
Meervoud: arsenale
Verkleinwoord: arsenaaltjie
Meervoud van verkleining: arsenaaltjies

Betekenis:
• Plek waar gewer, ammunisie en ander oorlogsbehoeftes gebere word.
• (figuurlik) Die versameling van wapens en dinge wat gebruik kan word om 'n doel te bereik.

Gebruik:
• Die polisie het op 'n arsenaal gewere en ammunisie in 'n huis in Welkom afgekom.
• Dis nie aldag dat jy 'n bouler in jou arsenaal het wat met sy linker- én regterarm kan boul nie.

Vertaling:
Engels: armoury, arsenal
Nederlands: arsenaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: argief
Volgende onderwerp: magasyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 12:21:53 MGT 2024