argief [boodskap #129826] |
So, 16 Februarie 2020 07:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20791 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
argief
Afbreking: ar•gief
Selfstandige naamwoord: argief
Meervoud: argiewe
Verkleinwoord: argiefie
Meervoud van verkleining: argiefies
Betekenis:
• Die plek waar ou dokumente en stukke bewaar word.
Gebruik:
• Die daarstelling van 'n digitale argief by Orania word veral deur finansiële faktore beïnvloed.
Afgelei:
• argiefbewaarplekke
• argieffoto
• argiefmateriaal
• argiefreeks
• argiefstof
• argiefstudie
• argiefstuk
• argiefversameling
• argiefwese
Verwant:
• argivaris
• argiveer
Vertaling:
Engels: archive, record-office
Nederlands: archief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|