ambassade [boodskap #129825] |
So, 16 Februarie 2020 06:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ambassade
Afbreking: am•bas•sa•de
Selfstandige naamwoord: ambassade
Meervoud: ambassades
Verkleinwoord: ambassadetjie
Meervoud van verkleining: ambassadetjies
Betekenis:
• Die woning en kantoor van ‘n ambassadeur.
Gebruik:
• 'n Dreigement van "een koeël, een Amerikaner" is op 20 Januarie 2020 deur betogers buite die Amerikaanse ambassade in Pretoria gejil.
Vertaling:
Engels: embassy
Nederlands: ambassade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|