agterplaas [boodskap #129824] |
Sa, 15 Februarie 2020 20:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agterplaas
Afbreking: ag•ter•plaas
Samestelling: agter + plaas
Selfstandige naamwoord: agterplaas
Meervoud: agterplase
Verkleinwoord: agterplasie
Meervoud van verkleining: agterplasies
Betekenis:
• Die ingeslote plek agter 'n gebou.
Gebruik:
• Die kinders baljaar in die agterplaas.
Vertaling:
Engels: back-yard
Nederlands: achterplaats
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|