aanloopbaan [boodskap #129822] |
Sa, 15 Februarie 2020 20:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanloopbaan
Afbreking: aan•loop•baan
Samestelling: aanloop + baan
Selfstandige naamwoord: aanloopbaan
Meervoud: aanloopbane
Verkleinwoord: aanloopbaantjie
Meervoud van verkleining: aanloopbaantjies
Betekenis:
• Die plek waarop 'n vliegtuig beweeg voordat dit opstyg of nadat dit geland het.
Gebruik:
• Die lughawe word opgeknap en sy aanloopbaan verleng.
Vertaling:
Engels: runway
Nederlands: startbaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|