Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wynproewer
wynproewer [boodskap #129821] Sa, 15 Februarie 2020 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wynproewer
Afbreking: wyn•proe•wer
Samestelling: wyn + proewer


Selfstandige naamwoord: wynproewer
Meervoud: wynproewers
Verkleinwoord: wynproewertjie
Meervoud van verkleining: wynproewertjies

Betekenis:
• Iemand wat die smaak wan wyn beoordeel.

Gebruik:
• 'n Wynproewer maak dekadent van sy of haar sintuie gebruik om die wyn ten volle te waardeer.

Vertaling:
Engels: wine-taster
Nederlands: wijnproever

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: winkelassistent
Volgende onderwerp: aanloopbaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 20:30:06 MGT 2024